24/7 National Hotline: 0860 163 272 info@neasa.co.za

Vandag gesels Gerhard met Dr Theuns Eloff. Theuns was die visekanselier van die NWU en het ‘n rol gespeel in die transformasieproses van Suid-Afrika.

Hy deel staaltjies en stories oor hierdie tye en Theuns, die strateeg, kyk ook na die toekoms.

Deel dit met iemand.