top of page
24/7 National Hotline: 0860 163 272 | Email: info@neasa.co.za
Sê Dit Soos Dit Is: Episodes 076 - Prof Koos Malan
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die probleme in die Regering van Nasionale Eenheid en Parks Tau se R100 miljard fonds vir Swart Bemagtiging.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA, 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek neasa.co.za vir meer inligting.
bottom of page