24/7 National Hotline: 0860 163 272 info@neasa.co.za

“Werknemer weier om pos te hervat!”

Bemeester die uitdagings van arbeidswetgewing met kundige lesse wat spesifiek ontwerp is om jou besigheid te beskerm en jou werkers te bemagtig.

Werkgewer? Stuur gerus enige arbeidsreg vrae aan NEASA, die leier in arbeidsreg.
WhatsApp: 072 529 1674 | E-pos: media@neasa.co.za